Jean-Claude van Rijckeghem 233078 - Galgmeisie

Schrijver:
Titel: Galgmeisie
ISBN: 9781869196868
Uitgever: Protea Boekhuis
Bijzonderheden: Goed, 2012, Paperback, 360p
Prijs: € 9,00
Verzendkosten: € 4,50 (binnen Nederland)
Meer info:
Antwerpen 1582: Die veertienjarige dief en inbreker Gitte Niemandsdogter word deur 'n stadswagter gearresteer, en sy word ter dood veroordeel. Sy ontsnap net-net aan die galg deur die onderbalju daarvan te oortuig dat haar pa 'n Spaanse hertog is. Hy is boonop die raadgewer van koning Filips die Tweede. Die Nederlande is in oorlog met Spanje, en in ruil vir haar lewe moet Gitte spioeneer vir die Nederlandse prins van Oranje. Sy gaan na Sevilla en sal al haar lis en vernuf moet aanwend om die hertog se strategiese seekaarte te steel. Maar hoe langer Gitte in Sevilla is, hoe meer hou sy van die stad en van die hertog. Wanneer sy die elegante don Domingo ontmoet, raak sy dolverlief. Sy probeer alles in haar vermoƫ om van haar opdrag ontslae te raak ...
Verder lezen

De Slegte uit Almere

zakelijk

Logo De Slegte

De verkoper zal binnen 3 werkdagen contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.

Afbeeldingen (Klik om te vergroten)

Jean-Claude van Rijckeghem 233078 - Galgmeisie