Sonja Loots - Sirkusboere

Schrijver:
Titel: Sirkusboere
ISBN: 9780624053354
Uitgever: Tafelberg Publishers Ltd
Bijzonderheden: Conditie: Als nieuw
Prijs: € 5,45
Verzendkosten: € 2,95 (binnen Nederland)
Meer info:
“Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ’n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg en hulle doen dit vandag weer. Dié keer vir u plesier.” Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ’n stil figuur. Agter hom huiwer ’n vrou en ’n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. “Generaal Piet Cronjé,” roep Ben oor sy megafoon. Cronjé gaan staan met ’n geboë hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronjé dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teëkom: Cronjé wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos ’n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe ’n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede én hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.
Verder lezen

boekenbalie uit Rotterdam

zakelijk

Logo boekenbalie

Als u op één van onze aanbiedingen klikt dan opent de aanbieding in onze webshop waar u het boek kan bestellen en afrekenen. Het is niet mogelijk boeken af te halen.
- Meer dan 500.000 boeken op voorraad in ons magazijn in Rotterdam.
- Op werkdagen voor 15:00 besteld, dezelfde dag verzonden.
- Stevig verpakt
- Verzendkosten €2,95. Gratis verzenden vanaf 40 euro of 4 boeken
- We verzenden ook naar België. Zendingen naar België kunnen er enkele dagen over doen.
- Alle boeken zijn met zorg gecontroleerd
Verder lezen

De verkoper zal binnen 1 werkdag contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.

Afbeeldingen (Klik om te vergroten)

Sonja Loots - Sirkusboere