Stel een vraag

Met het formulier hier onder kunt u contact op nemen met boekwinkel boeken-hoop.


 

Maretha Maartens - Die Bybel en my gemoed

De vraag gaat over de volgende titel:

Afbeelding: Maretha Maartens - Die Bybel en my gemoed
Schrijver: Maretha Maartens
Titel: Die Bybel en my gemoed
ISBN: 9780799331769
Uitgever: LAPA uitgevers
Bijzonderheid: 2003,448 pp, paperback, Lichte gebruikerssporen bij de kaft
Prijs: € 8,50
€ 4,85
Meer info Die Bybel en my gemoed kan sonder vrees vir teëspraak 'n eerste in Suid-Afrika, en waarskynlik ook in die wereld, genoem word. Die konsep is in Suid-Afrika ontwikkel en is geheel en al uniek; 'n Merkwaardige Sinergie tussen teologie en Skrifgetroue gedragswetenskaplike kennis en beginsels.
Van die beste teoloë en die mees entoesiastiese en kundige gedragswetenskaplikes in die land is by hierdie deurbraakwerk betrek. Die vrae wat hulle in hierdie boek oor die gelowige as verstandsmens, gevoelsmens en unieke persoon met 'n wil en 'n binnekant van sy eie beantwoord, kon op geen manier deur minder kundige en minder waagmoedige teoloë en sielkundiges hanteer word nie.
Twee bladsye naas mekaar word aan elk van die 200 mees aktuele temas in die gelowige se lewe gewy: sy denkpatrone, sy wilsbesluite en ingesteldhede, sy emosies en binnewereld. Wat se God van wat in hom plaasvind? Watter wetenskaplike kennis bestaan daar oor die dinge wat mense voel, beleef en moet verwerk?
Die teoloog skryf oor wat die Bybel se, die gdragswetenskaplike vertel vir die leser op die teenoorstaande bladsy hóé om die Bybelse riglyne prakties en volgens die mees resente gedragswetenskaplike beginsels toe te pas en uit te leef. So bekom die leser teologie en Skrifuitleg wat werklik op God en op die riglyne van die Woord fokus. Maar ook riflyne uit die gedragswetenskappe waaroor die teoloog nie beskik nie. Die eindresultaat is 'n uiters sinvolle en tydlose boek waardeur die leser vanuit twee invalshoeke vir die lewe bemagtig en versterk word.
Boek bekijken

boeken-hoop

particulier

boeken-hoop uit Katwijk aan Zee

Logo boeken-hoop

De verkoper zal binnen 3 werkdagen contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.