Stel een vraag
Met het formulier hier onder kunt u contact op nemen met boekwinkel Erik Tonen Books.
Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels - Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels.
De vraag gaat over de volgende titel:
| Afbeelding: |
|
|---|---|
| Schrijver: | Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels |
| Titel: | Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels. |
| ISBN: | |
| Uitgever: | , eigen beheer, 2011 |
| Bijzonderheid: | Hardcover ,Format : 5.83" x 8.27" Number of pages : 69pp. |
| Prijs: |
€ 22,50
€ 6,99
|
| Meer info | Stijn Streuvels is gebore in 1871 en sterf in 1969. Sy vader was kleremaker en sy moeder die dogter van ?n tuinier. Guido Gezelle was sy oom aan moederskant. Streuvels toring uit as een van die grootste figure van die Nederlandse literatuur, en sy novelle, Het leven en de dood in de ast (Die Wentelbaan), is een van die hoogtepunte. Hoewel hy ?n tragiese figuur is, is die mens se lewe nie sonder sy ligter oomblikke nie. Dood waarsku die mens om op te kyk na die sterre, om te leef 'soos die voels van die veld'. Die samehangende lae ? die boeiende prosa, maatskaplike konteks, menslike psige en besinning ? bepaal die gehalte van Streuvels se novelle. Die struktuur self weerspieel die opvatting van die ewige siklus. ?n Tegniek wat magiese realisme antisipeer, verleen vorm aan die dualitiese posisie van die karakters. Die metafore is direk ontleen aan die wereld van die dramatis personae. Die teks word verryk deur musikale elemente, wat harmoniseer in byna poetiese prosa. orig. Stijn Streuvels vert. Marianne Strydom (Suid-Afrika) en Omer Vandeputte (Belgie) Engelse vertaling: When the Wheel Turns its Circle. Franse vertaling: Vie et mort dans la secherie. |
| Boek bekijken | |

De verkoper zal binnen 3 werkdagen contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.
