Stel een vraag

Met het formulier hier onder kunt u contact op nemen met boekwinkel Liroboek.


 

Wood, Andy - Vrolike Liedjies / 'n versameling van Afrikaanse volksmusiek

De vraag gaat over de volgende titel:

Schrijver: Wood, Andy
Titel: Vrolike Liedjies / 'n versameling van Afrikaanse volksmusiek
ISBN: 9780620416795
Uitgever: Phambili-Agentskap - sesde uitgawe, 2013.
Bijzonderheid: Hardcover boek met bbh CD-rom en notenschrift, geïll., 32pp. - als nieuw ! ( ongelezen ? )
Prijs: € 8,45
€ 4,85
Meer info Vrolike liedjies, boek en CD, is 'n klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van "Bobbejaan klim die berg" tot "So ry die trein", "Suikerbossie" en 'Vat jou goed en trek, Ferreira''.

Die 27 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van 'n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe. By pa en ma sal hierdie ou gunstelinge kosbare herinneringe aan hul kindertyd wakker maak, herinneringe wat nou met hul kinders gedeel kan word.

Om alles te kroon verskyn die notasie (bladmusiek) van elke liedjie agterin die boek. Vir die kind wat bladmusiek kan lees - en menige kind kan dit met 'n bietjie kundige aanmoediging uit hierdie boekie leer - gaan nuwe wêrelde oop, want die swart note op die balke begin as't ware skielik " wonderland van polsende ritmes optower.
Boek bekijken

Liroboek uit Echt

zakelijk
* * O P G E L E T - B E S P A A R - P O R T O * *
In Nederland en België bij totaal bestellingen vanaf € 30.00 GEEN portokosten!
SNELLE LEVERING: NA BETALING BINNEN 2-3 DAGEN IN HUIS
U ontvangt van ons een bevestigingsmail van uw bestelling. Let op, deze kan in uw spambox terechtkomen

De verkoper zal binnen 1 werkdag contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.