Stel een vraag

Met het formulier hier onder kunt u contact op nemen met boekwinkel Waterman Books.


 

Eloff, Fritz ism Toit Kobus du - Kinders van die duine: die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer

De vraag gaat over de volgende titel:

Afbeelding: Eloff, Fritz ism Toit Kobus du - Kinders van die duine: die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer
Schrijver: Eloff, Fritz ism Toit Kobus du
Titel: Kinders van die duine: die lewe en omgewing van die Kalahari Boesman van weleer
ISBN:
Uitgever: Kejafa, Krugersdorp Zuid Afrika 1e druk 2012
Bijzonderheid: Gebonden met gefotografeerde harde kaft 187 pagina's en veel illustraties het boek is in nieuwstaat !
Prijs: € 8,50
Meer info AGTERGROND: Hierdie boek is die resultaat van 'n behoefte om hulde te bring aan die Boesmans van die Kalahari asook, om stories uit die skrywer se bewaringslewe oor te vertel aan vriende en familie. Dit gee die boek 'n styl van bedstories met slapenstyd wat hy vir sy kinders sou vertel het wanneer hy van die veld af teruggekom het. As navorser moes die skrywer ook die unieke wetenskaplike geheime wat in die Kalahari opgesluit is, probeer ontrafel. Verder moes hy aan die leser verduidelik onder watter uniek toestande die Boesmans aan die suidpunt van Afrika oorleef het.

AANHALING: "Ek moes gevolglik 'n keuse uitoefen in watter styl die boek geskryf word. Ek het die goue middeweg gekies om die wetenskap as doek te gebruik waarop ek my stories kon skets. Ek het sover moontlik die omgewing waarin die Boesmans in harmonie geleef het probeer skets. Die lywige lyste van dier- en plantsoorte agter in die boek sal voornemende besoekers aan die Kalahari in staat stel om goed voorbereid te wees wanneer hulle die gebied besoek. Ek deel my wedervaringe en as 'n baie lang kampvuurstorie met jou uit my wetenskaplike pen. Ek probeer sover moontlik my stories met goeie foto’s illustreer.

OORSIG: Die boek beslaan 6 hoofstukke met 4 aanhangsels wat die volgende aspekte insluit: Geskiedenis van die Nasionale Kalahari Gemsbokpark, die Boesmans se wonings, die plantgemeenskappe van die Kalahari, asook die unieke plante van die woestyn en ten slotte die Boesmans van die Kalahari en die wereld waarin hulle geleef het. Verdermeer wemel die pragpublikasie met die dierelewe van die Kalahari wat beskryf word: die Kalaharileeu, die gevlekte hiena, bruinna, aardwolf, wildehond, jagluiperd, rooijakkals, Ratel, bakoorvos en nog vele ander soos die gemsbok, eland, blouwildebees en springbok.

Inderdaad, 'n indrukwekkende toevoeging tot jou koffietafel en/of lessenaar ...
Boek bekijken

Waterman Books uit Dordrecht

particulier

Logo Waterman Books

Wij zijn van af vrijdag 10 april tot en met zaterdag 25 april wegens vakantie gesloten , bestellen mag natuurlijk .
Vanaf maandag 27 april zullen we uw bestelling zo snel mogelijk behandelen
met vriendelijke groet Hans
Na betaling ontvangt u goed verpakt en zo snel mogelijk uw bestelling, Bij bestellingen boven de € 50,- betalen wij de verzendkosten (binnen Nederland) Als de boeken niet door de brievenbus kunnen en als pakket verzonden moeten worden via PostNL rekenen wij € 5,-

De verkoper zal binnen 2 werkdagen contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.