Stel een vraag

Met het formulier hier onder kunt u contact op nemen met boekwinkel Wetpaint.


 

Mostert, Dirk - Spektakels en debakels / 3e druk

De vraag gaat over de volgende titel:

Afbeelding: Mostert, Dirk - Spektakels en debakels /  3e druk
Schrijver: Mostert, Dirk
Titel: Spektakels en debakels / 3e druk
ISBN:
Uitgever: Nasionale Pers Beprk Kaapstad
Bijzonderheid: softpaper kaft iets beschadig, 1945, 91 Blz.
Prijs: € 6,00
Meer info Derde versameling sketse en gedoentes van oom Bart

OULAP IN DIE SAKKIE:
Dis nie te sê dat ek hier ‘n hele betoog wil aan die gang sit nie. Dis ook nie nodig nie. Maar wat nodig is, is om ten minste my erkentlikheid uit te spreek vir die goele gesindheld wat ons lesende publiek teenoor hierdie reeks Petaijes en Gedoentes van my ou waardige vriend openbaar.

Daar is ook by my ‘n behoefte om ‘n buiging te maak teenoor die Redaksie van Die Huisgenoot en die Uitgewers van my werke, veral as ek bedink hoeveel raad en aanmoediging en gewaardeerde hulp ek van hulle ontvang het.

Hierdle versameling sluit die ,,Bart”-reeks af. Ja, dis my ‘n hewige stryd om die versoeking te weerstaan om ‘n afskeidswoordjie uit te sprek. Maar ek koester die stoutmoedige vertroue dat daar nog ander wesens - kinders van die naakte werklikheid en kinders van die verbeelding—die wye wêreld mag ingelei word aan die punt van my pen.

Graag wil ek hierdie bundeltjie met tere llefde en minsame erkentlikheid opdra aan my ou Beste en Elsie, Attie en Koba. En dat die leser nou miskien ‘n onbekommerde halfuurtjie mag deurbring in die geselskap van my dierbare ou vriend, is die innige wens van
U hulpelose hulpvaardige,
DIE SKRYWER.
Oudtshoorn, Mei 1938.
Boek bekijken

Wetpaint uit Alkmaar

particulier

Logo Wetpaint

De verkoper zal binnen 3 werkdagen contact met u opnemen om de koop verder af te handelen.